In Search of a ‘New Morality’ for South African Education

Part 1: Preliminary Deliberations: Between Fundamentalism and Relativism

Authors

  • P. G. Schoeman, Prof.

Abstract

Hierdie is die eerste van ’n aantal artikels waarin die moontlikhede van morele heropbou deur middel van opvoeding vir Suid-Afrika ondersoek word. Die onderhawige studie is ’n poging om ’n raamwerk te verskaf waarbinne die verskynsel van veranderende waarde interpretasies geplaas kan word. As sodanig omvat dit ’n kort perspektief op die opkoms en ontwikkeling van historisme, die grondoorsaak vir die oorgang vanaf fundamentalisme na relativisme, asook ’n kort waardebepaling daarvan.

Published

2006-01-31

How to Cite

Schoeman, P. G. (2006). In Search of a ‘New Morality’ for South African Education: Part 1: Preliminary Deliberations: Between Fundamentalism and Relativism. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 42(1 - 2), 81-101. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/65

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>