Reflections on the Normative Status of Critical Discourse

Authors

  • P. G. Schoeman, Prof.

Abstract

In hierdie studie word besin oor die normatiewe status van kritiese gesprekvoering tussen mede- sowel as teenstanders. Dit blyk dat kritiese diskoers wesenlik gefundeer is in en gedra word deur logiese beginsels. Desondanks is dit duidelik dat daar ook buite-logiese beginsels bestaan wat die algemene gang van kritiese gesprekvoering mede-bepaal. Aandag word in die studie gegee aan die normatiewe dimensie van menslike bestaan, met besondere verwysing na etiese en nie-etiese normatiwiteit. Die skadelike invloed van ideologiese vooroordeel in soverre dit die interpretasie, asook toepassing van beginsels raak, word kortliks in oënskou geneem. Daarna word ’n poging aangewend word om enkele kriteria vir kritiese gesprekvoering te identifiseer en onder woorde te bring.

Published

2005-01-31

How to Cite

Schoeman, P. G. (2005). Reflections on the Normative Status of Critical Discourse. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 41(1 - 2), 19-42. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/40

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>