In search of a ‘new morality’ for South African education – Part VII
Values Education: Objectives with possible national appeal
Abstract
Die doel van hierdie artikel is om enkele alles-omvattende doelstellings vir opvoeding in lewenswaardes in ons land te identifiseer. Dergelike doelstellings moet vanselfs prekend op die meerderheid van ons landsburgers appelleer. Sulke alles-insluitende doelstellings vorm die raamwerke waarbinne alle ander (korttermyn en onmiddellike) doelstellings hulle diepste fundering vind. As uiteindelike en alles-insluitende doelstelling vir opvoeding in die meerderheid van moderne samelewings sal die ideaal van ? regverdige staatsbedeling waarin vrye, gelyke, gelykberegtigde, kritiesingestelde, verstandige, krities-denkende en ingeligte landsburgers in vrede saam leef waarskynlik ? baie wye appel uitoefen. Hierdie aangeleentheid sal in die onderhawige dokument bespreek word.
The aim of this paper is to identify some all-inclusive objectives for values education in our country. These should naturally appeal to the majority of our citizens. Such all-encompassing educational aims form the parameters within which all other (immediate and proximate) goals will ultimately receive their deepest meaning. As final and all-encompassing objective for values education in any
community, the ideal of a just state where free, equal, impartially treated, like-minded, critically disposed and sensible, well-informed citizens live in peace seems to have a universal appeal. This matter will be discussed in the following article.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.