Health and Medicine in the Light of Philosophical Anthropology

Authors

  • D. F. M. Strauss, Prof. University of the Free State, South Africa

Abstract

Die terme ‘gesondheid’ en ‘siekte’ vind allereers hul tuiste in die biotiese aspek  van die werklikheid. Daarom is dit onmoontlik om ’n suiwer fisiese definisie daarvan te probeer gee. Hierdie onmoontlikheid word negatief belig deur die eensydighede wat opgesluit lê in die teengestelde oriënterings van ’n meganistiese en vitalistiese werklikheidsvisie. Vanuit ’n wysgerige totaliteitsvisie waarin die funksionele onderskeid tussen die fisiese en biotiese werklikheidsaspekte verreken word kan verskeie probleme rondom die tema van siekte en gesondheid in ’n nuwe lig gestel word (w.o. die veelkantigheid van verskillende “oomblikke van die dood” asook die erkenning van die normatiwiteit van die mens se lewe). Die laaste deel van die artikel belig enkele verskille tussen gedifferensieerde samelewings en tradisionele samelewings – waaruit onder meer blyk dat daar ’n noue band is tussen kultuur en siekte.

Downloads

Published

2007-01-31

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Health and Medicine in the Light of Philosophical Anthropology. (2007). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 43(1 - 2), 163-179. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/123

Most read articles by the same author(s)

<< < 1 2 3 4