Appropriating the Legacy of Dooyeweerd and Vollenhoven

Authors

  • D. F. M. Strauss, Prof.

Abstract

Hierdie artikel is primêr gerig op daardie sleutel-kwessies wat die denke van Dooyeweerd en Vollenhoven verenig. Daarna sal sommige van die verskille tussen hulle vermeld word, gevolg deur die beligting van enkele onopgeloste probleme binne hul onderskeie benaderings. Deur laastens van die duursame positiewe insigte in hul wysgerige denkarbeid te ontgin, sal ’n poging aangewend word om van die tekortkominge in hul denke te bowe te kom. In die proses sal aangetoon word dat hul denke eerder konvergeer as divergeer.

Downloads

Published

2006-12-22

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Appropriating the Legacy of Dooyeweerd and Vollenhoven. (2006). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 42(4), 23-56. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/81

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>