Bolstering the Rule of Law: Reason, Moral Duty and Finnis’ Views on Practical Rationality

Authors

  • A. W. G. Raath, Prof. University of the Free State, South Africa

Abstract

Die begronding van die regstaat in die wil van die mense, die handhawing van orde in die samelewing, doelmatigheid of die mens se politieke of juridiese welsyn kan breedweg beskryf word as pogings om die beginsel van die regstaat aan te wend vir doeleindes van “eudemologiese egoïsme”. Die beginsel van die regstaat transponeer die fundamentele wet van syn (“being”) in juridiese terme. Deur die beginsels van waarheid, geregtigheid en die morele plig van welwillendheid juridies te vertolk word die beginsel van die regstaat “versterk” tot die mate dat dit kan dien as die primêre wet van juridiese ontologie.

Published

2009-09-30

How to Cite

Raath, A. W. G. (2009). Bolstering the Rule of Law: Reason, Moral Duty and Finnis’ Views on Practical Rationality. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 45(3), 117-151. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/181

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>