From Luther to the Founding Fathers: Puritanism and the Ciceronian Spirit on Natural Law, Covenant, and Resistance to Tyranny

Authors

  • A. W. G. Raath, Prof. University of the Free State, South Africa
  • S. A. de Freitas University of the Free State, South Africa

Abstract

Cicero se bydraes tot politieke en regswetenskaplike teorie het ’n belangrike rol gespeel in die beïnvloeding van die vroeë Hervormers se apologetiek oor die rasionaliteit en universaliteit van ’n Goddelike politieke stelsel. Dit is teweeggebring deur die identifisering van konsepte soos natuurreg, welwillendheid en verbond (beperking van mag). Hierin geïmpliseer is ’n oortuigende argument ter ondersteuning van Romeine 2:14-15. Hierdie artikel bring gevolglik die Ciceroniaanse bydrae tot natuurreg, welwillendheid en verbond aan die lig, en toon die voorkoms van hierdie selfde beginsels in die vroeë Hervorming, asook die nalatenskap daarvan soos in vroeë Puriteinse kringe gekoester.

Published

2007-06-29

How to Cite

Raath, A. W. G., & de Freitas, S. A. (2007). From Luther to the Founding Fathers: Puritanism and the Ciceronian Spirit on Natural Law, Covenant, and Resistance to Tyranny. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 43(3 - 4), 157-177. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/133

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>