Natural Law and divine Law: Ulrich Huber and the Lutheran Legacy of Justice
Abstract
Alhoewel die Nederlandse regskrywer, Ulrich Huber, deur sy toepassing van bepaalde aspekte van Hugo Grotius se politieke sienswyses, elemente van verligte verbondsdenke geantisipeer het, het sy verbondenheid met die natuurreg en die noue band daarvan met goddelike reg, die vroeë Lutherse perspektiewe oor geregtigheid, gebaseer op die voorskrifte van die Bybel, gevolg. Die Bybelsgefundeerde teorie van natuurreg het gedien as ’n brug vir die voortsetting van beginsels wat in die Reformatoriese tradisie ontwikkel is, gedien.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.