A Reformational Framework for Research Engagement

Authors

  • L. O. K. Lategan, Prof.

Abstract

Hierdie artikel stel elemente van ’n christelike raamwerk vir navorsingsbetrokkenheid voor. Die konteks waarbinne dit beredeneer word, is die mediese wetenskap. Die artikel verduidelik dat hoewel ’n raamwerk vir navorsingsbetrokkenheid nie nuut is nie, word die deurlopende hersiening van so ’n raamwerk genoodsaak deur tegnologiese ontwikkelings, die postmodernisme en die feit dat navorsing ’n winsonderneming geword het. Die raamwerk berus op drie fundamentele sake. Eerstens kan menslike lewe nie gekompromitteer word nie. Tweedens kan wins/geld nooit ten koste van die pasiënt/ kliënt gemaak word nie. Derdens mag die mens nooit die slagoffer van mediese ingrepe/navorsing word nie.

Published

2005-01-31

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2005). A Reformational Framework for Research Engagement. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 41(1 - 2), 181-192. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/46

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>