Unpacking the Challenges Associated with Postgraduate Supervision – a Commentary from Ethics

Authors

  • L. O. K. Lategan, Prof. Central University of Technology, South Africa

Keywords:

Ethics, Research, Postgraduate supervision

Abstract

Hierdie studie lig etiese probleme toe wat met nagraadse studieleiding geassosieer kan word. Dit word geargumenteer dat etiese probleme nie tot die integriteit van die navorsingsproses of plagiaat beperk kan word nie. ’n Hele reeks probleme word bespreek om te konstateer dat wanneer waardes belangriker word as dit wat normaalweg met nagraadse studies geassosieer word, etiese dilemmas ontstaan. Die voorstel dat die bevordering van navorsingsonderwys kan help om die belangrikheid van etiek in navorsing te bevorder en om potensiële etiese probleme te voorkom, word gemaak. ’n Literatuurstudie, asook gevallestudies word gebruik om die argumente in die studie te ondersteun.

Published

2009-09-30

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2009). Unpacking the Challenges Associated with Postgraduate Supervision – a Commentary from Ethics. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 45(3), 153-168. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/182

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>