A Contribution from Theological Ethics to the Search for a Professional Ethic in Research

Authors

  • L. O. K. Lategan

Abstract

In hierdie artikel word aangetoon hoedat teologiese etiek ’n bydrae kan lewer tot die vaslegging van ’n professionele etiek wat deur navorsers gebruik kan word. Twee besigheidsgevallestudies en ’n oorsig oor die uitdagings en gevare van blinde kommersialisering van navorsing word gebruik om riglyne vir ’n professionele etiek aan te toon. Hoewel teologiese literatuur gebrekkig is as dit by onderwerpe soos professionele etiek en gedrag kom, bestaan daar tog (teologiese) bronne wat gebruik kan word om die debat te stimuleer of vanuit die teologiese etiek te beoordeel en toepaslik gemaak kan word. Die artikel lê deurgaans klem op die belangrike bydrae wat teologiese etiek as die beoordeling van etiese dilemmas vanuit ’n Bybelse perspektief tot die debat oor professionele  etiek in navorsing kan lewer.

Published

2009-06-30

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2009). A Contribution from Theological Ethics to the Search for a Professional Ethic in Research. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 45(1 - 2), 45-59. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/163

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>