Knowledge Management seen from a Reformational Context: Deanship as an Example

Authors

  • L. O. K. Lategan

Abstract

In hierdie artikel word kennisbestuur vanuit ’n reformatoriese perspektief bespreek. Dekaanskap word as voorbeeld gebruik. Die rol van die dekaan word vanuit sewe verskillende perspektiewe bekyk. Hierdie perspektiewe reflekteer die uitdagings en probleme van dekaanskap in die eeu van kennisbestuur. Voorbeelde van die uitdagings en die probleme is die magstryd tussen uitvoerende besture en fakulteite, bestuur en leierskap, bestuurstyle, kliënteverhoudinge, onderrig, navorsing, ens. Die punt word beredeneer dat die dekaan ’n bestuurder van die kennisonderneming moet wees.

Downloads

Published

2004-06-30

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Knowledge Management seen from a Reformational Context: Deanship as an Example. (2004). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 40(3 - 4), 199-214. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/37

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>