Good Business or Good Business? The Role of Values in Business

Authors

  • L. O. K. Lategan

Abstract

Die vraagstelling van hierdie artikel is of besigheid net deur wins/profyt gekenmerk kan word. In hierdie artikel word beredeneer dat suksesvolle besigheid naas 'n wins/profyt ook etiese waardes moet hê. Die standpunt word onderskryf deur onder meer die Etiese Instituut in Suid-Afrika se verslag oor besigheidsetiek in 2003. Die standpunt word verder vanuit die filosofie van die kosmologiese idee beredeneer. Op die basis van hierdie filosofie word besigheidsetiek gedefinieer as trou/geloofwaardigheid in besigheid. Die artikel vervolg deur 'n raamwerk vir besig heid gekenmerk deur etiese waardes, voor te stel. Kenmerkend van hierdie raamwerk is leierskap, vertroue, waarheid en volhou baarheid.

Published

2004-01-30

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2004). Good Business or Good Business? The Role of Values in Business. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 40(1 - 2), 75-84. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/26

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>