Discoursing with Finnis and Revisiting Tshwane – A Legal-philosophical Refocusing on Commutative Justice and Estoppel by Representation in Public Law

Authors

  • A. W. G. Raath, Prof. University of the Free State, South Africa

Abstract

John Finnis se interpretasie en toepassing van Thomas Aquinas se morele, politieke en regsteorie huisves interessante nuwe perspektiewe oor die relevansie van die klassieke natuurreg-teorie in die algemeen en die moontlike toepassing op huidige vraagstukke betreffende geregtigheid en die regte van die mens in besonder. Die artikel ondersoek die moontlike toepassing van die klassieke Thomistiese natuurreg-beginsels op kontemporêre regsproblematiek en die relevansie van die kommutatiewe geregtigheidsidee in hierdie verband.

Downloads

Published

2009-12-18

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Discoursing with Finnis and Revisiting Tshwane – A Legal-philosophical Refocusing on Commutative Justice and Estoppel by Representation in Public Law. (2009). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 45(4), 33-56. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/184

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 > >>