The Structure of a Science Article and its Application to Medical Ethics
Abstract
In hierdie artikel word ’n raamwerk vir die skryf van ’n wetenskaplike artikel voorgestel. Die voorgestelde raamwerk behels agt stappe. Verder word vier gehalteverskeringsmeganismes voorgestel om waarde tot die skryf van ’n artikel toe te voeg. Hoewel die verskillende stappe liniêr verduidelik word, is die liniêre uitrol van hierdie stappe nie nodig vir die skryf van ’n artikel nie. ’n Verdere voorstel is dat die gehalteversekeringsmeganismes nie as aanhangsel tot die skryfproses gesien moet word nie, maar as geïntegreerd met die skryfproses. Die raamwerk word op die mediese etiek toegepas.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.