The purpose of educating the human spirit
Abstract
Hierdie artikel verduidelik ten eerste wat spiritualiteit as menslike eienskap of hoedanigheid alles behels, ook vanuit Bybelse perspektief. Daarna verduidelik dit die gedagte dat die “gees van die opvoeding” ideaal gesproke voortvloei uit die verhouding tussen die verskillende betrokkenes by die opvoedingshandeling, in hierdie geval die onderwyser en die leerder, en dan veral uit die samevloeiing van hul onderskeie geeste. Hierdie soort lewendmakende (“begeesterde”) opvoeding en onderwys lei tot persoonlikheidsintegriteit, kreatiwiteit (?nskeppende gees) en skeppende probleemoplossing. Hierdie eienskappe is belangrike voorwaardes vir die behartiging van die uitdagings van ‘n lewe in ?n geglobaliseerde en kosmopolitiese toekoms.
This article explains, firstly, what spirituality as a human attributeentails, also from a Biblical perspective. It then goes on to explain that the “spirit of education” is ideally born in the interrelationship between the role-players in the education process, in this case, the teacherand learner, particularly in the confluence of their spirits. This kind ofanimated (“spirited”) education leads to integrity of personality, creativity and creative problem-solving which, in turn, could be regarded as a prerequisite for coping with life in a globalised and cosmopolitan future.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.