Identifying Critical Indicators to deal with Research Integrity

Authors

  • L. O. K. Lategan, Prof.

Abstract

In hierdie artikel word op die rol van etiek in die navorsingsproses gefokus. Die navorsingsproses sluit alle aspekte (akademies, kommersiëel en administratief), wat verbandhoudend tot die navorsing is, in. Die outeur beredeneer dit dat die heersende denke oor etiek in navorsing heel dikwels verspreid voorkom, en tot sekere dissiplines (byvoorbeeld die gesondheidswetenskappe) en aktiwiteite (soos plagiaat) beperk is. Dit word ook aangetoon dat navorsingsetiek nie slegs op die werklike uitvoering van navorsing van toepassing is nie, maar ook op die prosesse wat met navorsing verband  hou, soos toesighouding en die kommersialisering daarvan binne die openbare domein. 'n Aantal kritieke indikatore word geïdentifiseer, ten einde met etiek in die navorsingsproses te handel.

Published

2008-01-31

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2008). Identifying Critical Indicators to deal with Research Integrity. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 44(1 - 2), 103-120. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/144

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

<< < 1 2 3 > >>