Growing together in Faith – How can it be Understood Theoretically and be Achieved Practically?

Authors

  • B. J. van der Walt, Prof.

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om sowel praktiese leiding as teoretiese besinning te bied. Dit begin daarom met ’n aantal praktiese probleme wat ouers ondervind by die geloofsontwikkeling van hulle kinders en ook hulleself.
Vervolgens bied dit ’n kritiese evaluering van James W. Fowler se populêre wetenskaplike model vir geloofsgroei. Vanuit ’n Christelike perspektief beskou, is sy teorie egter nie aanvaarbaar nie. Daarom word drie ander, meer eksplisiet Christelike modelle om geloofsontwikkeling te beskryf (deur Olthuis, Westerhoff en Van Belle ontwikkel) ondersoek. Die slotgedeelte is ’n poging om, in die lig van ’n meer gepaste Christelike model, die praktiese probleme waarmee die artikel begin het, op te los.

Published

2005-06-30

How to Cite

van der Walt, B. J. (2005). Growing together in Faith – How can it be Understood Theoretically and be Achieved Practically?. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 41(3 - 4), 141-168. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/56

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>