Teacher-on-learner violence as norm violations: Findings from a qualitative media study

Authors

  • Corene de Wet University of the Free State, South Africa

Keywords:

Content analysis, Corporal punishment, Norm violation theory, School violence, South Africa, Inhoudanalise, Lyfstraf, Normskendingteorie, Skoolgeweld, Suid-Afrika

Abstract

This qualitative study uses 68 carefully selected South African English language newspaper articles as textual data to investigate teacher-onlearner violence in South African schools. This article is underpinned by the norm violation theory and positioned within an interpretivist research paradigm. The article aims to answer two research questions: (1) What is interpersonal teacher-on-learner violence? (2) What are the reasons for teacher-on-learner violence? The findings indicate that some South African teachers are guilty of physical, sexual and emotional teacher-onlearner violence. The study additionally found that stakeholders justify the administration of corporal punishment on cultural and religious grounds as well as their unfamiliarity with alternative disciplinary strategies. The perpetrators of sexual violence place the blame for their transgressions on their victims’ alleged provocative demeanour and attire. Findings furthermore suggest that consensual sex between teachers and their learners are acceptable in some South African communities. I argue that the destructive interpersonal relationship between South African teachers and their learners is a violation of Christian and secular norms and values guiding teacher-learner relationships. Implications and recommendations for research and practice are suggested.

Opsomming

Onderwyser-op-leerdergeweld as normskending: Bevindinge van’n kwalitatiewe mediastudie

Hierdie kwalitatiewe studie gebruik 68 noukeurig gekose Suid-Afrikaanse Engelstalige koerantartikels as teksdata om navorsing oor onderwyserop-leerdergeweld te doen. Die artikel word deur die normskendingteorie begrond en binne die interpretiewe navorsingsparadigma geplaas. Die doel van die artikel is om twee navorsingsvrae te beantwoord: (1) Wat is interpersoonlike onderwyser-op-leerdergeweld? (2) Wat is die redes vir onderwyser-op-leerdergeweld? Die studie het bevind dat sommige Suid-Afrikaanse onderwysers hulle skuldig maak aan fisieke, seksuele en emosionele onderwyser-op-leerdergeweld. Die studie het ook bevind dat deelhebbers die toediening van lyfstraf op grond van kulturele en godsdienstige redes, asook hulle gebrek aan kennis van alternatiewe dissiplinêre strategieë regverdig. Diegene wat skuldig is aan seksuele misdrywe teen leerders, plaas die skuld vir hulle oortredings op hulle slagoffers se beweerde uitlokkende houding en kleredrag. Bevindinge dui voorts daaop dat konsensuele seks tussen onderwysers en hulle leerders in sommige Suid-Afrikaanse gemeenskappe as aanvaarbare gedrag beskou word. Ek voer aan dat die afbrekende interpersoonlike verhouding tussen onderwysers en hulle leerders ’n skending van Christelike en sekulêre norme en waardes wat onderwyser-leerderverhoudinge hoort te rig, is. Implikasies en aanbevelings vir navorsing en praktyk word uitgelig.

Published

2020-12-31

How to Cite

de Wet, C. (2020). Teacher-on-learner violence as norm violations: Findings from a qualitative media study. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 56(3&4), 164-188. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/529