The Context and After-effects of the Organicistic Orientation of Early 19th Century Romanticism

Authors

  • D. F. M. Strauss

Abstract

Die organisistiese oriëntasie van die vroeë 19de eeu is tipies holisties. Dit het ontwikkel in reaksie op die atomistiese denkwyse wat dominant was gedurende die 18de eeu, die Verligtingseeu. Met die oog daarop om te verstaan hoedanig alomvattende denkskemas toepassing vind, word probleme wat McIntire ten opsigte van die sin van die historiese aspek formuleer, gebruik om die belangrikke onderskeiding tussen begripskennis en begrips-transenderende kennis te verduidelik. In die laaste deel van die artikel word sommige argumente bespreek, wat deur Friesen na vore gebring is in sy poging om aan te toon dat prakties alle sistematiese onderskeiding in Dooyeweerd se denke teruggevoer kan word na die Romantiese denker, Franz von Baader.

Published

2004-06-30

How to Cite

Strauss, D. F. M. (2004). The Context and After-effects of the Organicistic Orientation of Early 19th Century Romanticism. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 40(3 - 4), 57-74. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/31

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 > >>