Christian Missionary Endeavour in Education in South Africa (1737-1955)

Authors

  • A. Lewis
  • E. M. Lemmer

Abstract

Die rol wat Chris ten Sendinggenootskappe in die Suid-Afrikaanse opvoedkundige historiografie gespeel het, is goed gedokumenteer. Vir bykans twee eeue het sendelinge van hierdie genootskappe 'n belangrike rol gespeel in die opvoeding van hoofsaaklik swart Suid-Afrikaners. Hulle bydrae word steeds gedebatteer. Alhoewel die kersteningsproses eers werklik van die grond af gekom het gedurende die 18de eeu, het dit eers gedurende die volgende eeu 'n toppunt bereik. Verskeie faktore is vir hierdie versnelling verantwoordelik. Ten einde die konteks te verstaan waaronder sendingonderwys gefunksioneer het, is dit noodsaaklik om die ontwikkeling van Christensendings na te vors, sowel as verskeie motiverende redes wat 'n invloed op hierdie onderwys gehad het.

Published

2004-01-30

How to Cite

Lewis, A., & Lemmer, E. M. (2004). Christian Missionary Endeavour in Education in South Africa (1737-1955). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 40(1 - 2), 57-73. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/25

Issue

Section

Artikels | Articles