A Christian apologetic response to the claim of ‘prophet’ by the founders of Islam and Mormonism, Mohammad and Joseph Smith, jr. – Mohammad
Abstract
Die artikel fokus op die vraag of die Bybelse vereistes wat aan ? profeet van die Here gestel word van toepassing gemaak kan word op Mohammed, die stigter van Islam, soos wat sy volgelinge glo. Hierdie bewering word opgeweeg deur ‘n vergelyking van Mohammed se teologie met die leerstelling wat in die Ou en Nuwe Testament gevind word, insluitende dit wat Mohammed oor Jesus Christus se identiteit geglo het, asook die verstaan na wie in Deuteronomium 18 verwys word. Op grond van dit wat Mohammed oor homself verkondig het, asook wat hy geglo het oor die Bybelse profete en oor Jesus, tesame met die Islamitiese geskiedskrywing oor Mohammed en die ooreenkomste met dit waarteen beide die Ou en Nuwe Testament waarsku, kom die artikel tot die verreikende gevolgtrekking dat Mohammed nie ‘n profeet van God volgens die ordening vir Bybelse profete was nie.
The article focuses on the question if the biblical particulars of prophethood apply to Muhammad, the founder of Islam, as he and his followers believed. This claim is being weighed by focusing on a comparison of Muhammad’s theology with doctrine found in the Old and New Testament, including what Muhammad believed Jesus to be, as well as understanding who Deuteronomy 18 referred to. Based upon what Muhammad believed about himself, as well as what he believed about the biblical prophets and about Jesus, coupled with Islamic history and legend spoken about Muhammad in contrast to the warnings issued in both the Old and New Testaments, the article comes to the far reaching conclusion that Muhammad was not a prophet of God after the order of the biblical prophets.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.