Samuel Rutherford and the Neo-Thomists: Juristic corporation theory and natural law arguments in Lex, RexSamuel Rutherford en die neo-Thomiste: Juridiese korporasie- teorie en natuurreg-argumente in Lex, Rex Die Skotse teoloog en politieke teoretikus se p
Abstract
Samuel Rutherford en die neo-Thomiste: Juridiese korporasie- teorie en natuurreg-argumente in Lex, Rex
Die Skotse teoloog en politieke teoretikus se politikologiese werk Lex, Rex, is sterk deur die Christelike humanisme van die sestiende ensewentiende eeu beïnvloed. Verwysings na talle klasieke werke van Griekse en Romeinse filosowe asook Middeleeuse bronne kom in dié werk voor. Rutherford maak ook van talle Neo-Thomistiese bronnegebruik by die ontwikkeling van sy standpunte oor die soewereiniteit vandie populus en sy benadering tot natuurreg en natuurlike regte. Alhoewel Rutherford in talle opsigte van die Neo-Thomistiese teologie verskil het, het dit hom nie verhoed om wel bepaalde politikologiese argument uit diébronne oor te neem, binne die konteks van sy Reformatoriese teologiete herinterpreteer en toe te pas nie. Met dié benadering het Rutherforddaarin geslaag om standpunte te ontwikkel wat vir sowel ReformatorieseChristene as andersdenkendes van belang is. Sy werk Lex, Rex, (Die reg en die heerser) verkry daarmee ?n universaliseerbare betekenis.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.