The problem of continuity and discontinuity with special reference to modern biology I
Abstract
In die ontwikkeling van sy teorie van evolusie het Darwin van die klassieke slagspreuk uitgegaan dat die natuur geen spronge maak nie. In hierdie artikel word geargumenteer dat hierdie grondoortuiging aan die een kant die effek van Darwin se uiteindelike toegewydheid aan die moderne humanistiese natuurweten skaps ideaal met die inherente kontinuïteitspostulaat in die wese daarvan demonstreer. Aan die ander kant het dit ’n vooroordeel aan hom besorg,wat die ware feitlike toedrag van sake in die paleontologie teengespreek het.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.