The concepts of equality and equity in South African civil society: a reformational perspective

Authors

  • Izak Oosthuizen Research Fellow: Faculty of Education, North-West University, Potchefstroom
  • Hannes van der Walt Research Fellow, Edu-HRight, Research Focus Area, Faculty of Education, North-West University

Abstract

Die motief van gelykheid en gelyke beregting vertoon sigself deurgaans in die skepping as ’n fundamentele, ontiese wesenseienskap van die werklikheid. Daar is egter deurlopende wrywing in die burgerlike gemeenskap in pogings om ’n ewewigtige en werkbare balans tussen gelykheid  en die verwesenliking van gelyke beregting  (wat daarmee saamloop) te bewerkstellig.  Die eerste gedeelte van die artikel is daarop gerig om die rigtinggewende rol wat internasionale volkeregtelike verordeninge sowel as die tersaaklike plaaslike wetgewing in voorgemelde verband speel, aan te toon. Daarna word aangetoon hoe daar, vanuit ’n reformatoriese geloofsoortuigings-perspektief, na die billike beregting hiervan gekyk behoort te word. Hoewel aangetoon word dat, volgens die reformatoriese oogpunt, alle mense gelykwaardig geskape is, blyk dit uit die Suid-Afrikaanse praktyk dat die toepassing van hierdie beginsel onbedoelde en nadelige gevolge kan inhou.

 

Published

2023-11-10

How to Cite

Oosthuizen, I. J. ., & van der Walt, J. (2023). The concepts of equality and equity in South African civil society: a reformational perspective. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 59(1&2), 165 - 186. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/958

Most read articles by the same author(s)