Philosophical Perspectives on Leisure, Play and Sport

Authors

  • D. F. M. Strauss

Abstract

Deur erkenning te verleen aan die veelsydige aard van vryetyd, spel en sport beoog hierdie artikel om te besin oor die samehang tussen werk, verskillend-geaarde samelewingsvorme en die sosiale bedding van die verskynsels wat in die titel vermeld word. Die aard van tyd asook van die uiteenlopende wyses van omgang en verkeer word opgehelder met die oog daarop om lig te werp op die historiese ontwikkeling van “vryetyd” na die industriële omwenteling (met inbegrip van die stryd vir ‘n korter werksweek). Ten slotte word die reikwydte van vryetyd en die kwaliteit van die lewe opgemeet.

Downloads

Published

2004-06-30

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Philosophical Perspectives on Leisure, Play and Sport. (2004). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 40(3 - 4), 149-170. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/35

Most read articles by the same author(s)

<< < 1 2 3 4 > >>