Watter ryk man sal gered word? Riglyne uit 1 Timoteus 6

Authors

  • Pieter Verster University of the Free State, South Africa

Abstract

Die vraag wat aan die orde kom, is watter ryk man gered sal word. Klemens van Alexandrië het reeds daarop gewys dat rykdom as sodanig nie verwerplik is nie. 1 Timoteus 6 bied inligting wat van groot belang vir die oorweging van rykdom is. Aanvanklik word die liefde van geld uitgewys as die wortel van alle kwaad. Later word aangedui dat rykdom as gawe van God beskou kan word, maar dat dit aangewend moet word in diens van die naaste. Mededeelsaamheid is die beginsel wat vir die ryk persoon geld. Dit is dus nie verkeerd om met inisiatief en ywer rykdom te bekom nie, maar dit moet altyd tot opbou van die naaste aangewend word.

Which rich person will be saved? Guidelines from 1 Timothy 6
The question to be raised is which rich person will be saved. Clemens of Alexandria had already pointed out that wealth as such is not objectionable. 1 Timothy 6 provides information that is of great importance in consideration of wealth. Initially love of money is described as the root of all evil. It is pointed out later that wealth may be regarded as a gift from God, but that it should be applied in service of the neighbour. Charitableness is the essential principle for the rich person. It is not wrong to obtain wealth using initiative and zeal, but is must always be applied to the upliftment of the neighbour.

Published

2014-08-29

How to Cite

Verster, P. (2014). Watter ryk man sal gered word? Riglyne uit 1 Timoteus 6. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 50(3), 111-131. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/350

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>