Integrity in scientific research – promoting the case for ethics in research: a contribution from Reformed ethics

Authors

  • Laetus O. K. Lategan Central University of Technology, South Africa

Keywords:

Ethics, Integrity, Research, Research integrity

Abstract

Hierdie studie beredeneer die grondslae van navorsingsetiek en integriteit. Die studie sluit aan by die wetenskapsteoretiese oriën tering dat wetenskap nie waardevry is nie, dat dit binne ? bepaalde konteks beoefen word en dat religie en kontekstuele faktore impakteer op die manier waarop wetenskap beoefen word. Die artikel stel ? vier-vlak verstaan van navorsingsetiek voor. Die vlakke waarna verwys word, is die konseptuele en kontekstuele, antro pologiese, omgewingsimpak en monitering, evaluering en aanpas singsvlakke. Die artikel definieer navorsingsetiek as die studie van beginsels en die identifisering en toepassing van waardes in ? wetenskaplike domein. Navorsings integriteit word verduidelik as die eweknie navorsers, befondsings liggame en publiek se vertroue wat daar in navorsingsresulate en die -proses is. Die posisie wat die artikel inneem, is dat etiek self ? wetenskap is en dat die verstaan van navorsingsetiek nie buite die raamwerk van die wetenskaps teorie kan wees nie.

Published

2013-12-20

How to Cite

Lategan, L. O. K. (2013). Integrity in scientific research – promoting the case for ethics in research: a contribution from Reformed ethics. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 49(4), 141-157. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/329

Issue

Section

Artikels | Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>