Reconciling science and faith: dialogues with Anton Van Niekerk

  • Michael F. Heyns North-West University, South Africa
  • Renato Coletto North-West University, South Africa

Abstract

Versoening tussen geloof en wetenskap: dialoë met Anton van Niekerk

In hierdie artikel word die standpunte van die Suid-Afrikaanse filosoof Anton van Niekerk oor die verhouding tussen (Christelike) geloof en wetenskap vanuit ʼn reformatoriese perspektief verken. Ons gee eerstens aandag aan die spesifieke kenmerke en rolle wat Van Niekerk aan geloofen wetenskap toeken, dan gee ons aandag aan die manier waarop hydie twee met mekaar in verband bring. In ʼn laaste fase probeer ons om die “paradigma” agter Van Niekerk se standpunte te identifiseer en om enkele punte van kritiek en alternatiewe vanuit ʼn reformatorieseperspektief te voorsien.

In this article the views of the South African philosopher Anton vanNiekerk on the relationship between (Christian) faith and science areexplored from a reformational point of view. First we pay attention to thespecific characteristics and roles that Van Niekerk attributes to faith andscience, then we pay attention to the way he relates the two. In a last phase we try to identify the “paradigm” behind Van Niekerk’s standpoints and to provide some critiques and alternatives from a reformational point of view.

Published
2015-09-30
How to Cite
Heyns, M., & Coletto, R. (2015). Reconciling science and faith: dialogues with Anton Van Niekerk. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 51(3), 37-61. Retrieved from http://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/378
Section
Artikels | Articles