The Progress of Scientific Knowledge: Evolution, Revolution or Involution?

Authors

  • R. Coletto, Dr

Abstract

Hierdie artikel verken die oorsake van die verlies aan vertroue in die moontlikheid van wetenskaplike vooruitgang in die huidige humanistiese wetenskapsfilosofie. Eerstens, die geleidelike beweeg na pessimistiese en relativistiese sienings word geïllustreer aan die hand van ’n historiese oorsig. Die oorsake van hierdie situasie word dan verken: daar word geargumenteer dat die idee van vooruitgang geleidelik losgemaak is van die struktuur-orde vir die werklikheid. Laastens word ’n alternatiewe siening voorgestel, waarin begin word om die verlore skakel tussen vooruitgang en ’n wetsorde te herstel.

Downloads

Published

2009-06-30

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

The Progress of Scientific Knowledge: Evolution, Revolution or Involution?. (2009). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 45(1 - 2), 155-174. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/168

Most read articles by the same author(s)