Samuel Rutherford and the Soteriological Implications of the Office of Magistracy in the Covenanted Christian Community

Authors

  • S. A. de Freitas University of the Free State, South Africa
  • A. W. G. Raath, Prof. University of the Free State, South Africa

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die verlossingsimplikasies voortspruitend uit die amp van die regeerder en hou onlosmaaklik verband met die politieke dimensie van gewetensvryheid. In hierdie verband het die Hervorming belangrike insigte verskaf wat veral te sien is in die bydraes wat ontstaan het by die 17deeeuse Skotse Hervormer, Samuel Rutherford. Die idee van die Bybelse Verbond verleen ook ’n belangrike perspektief aan die soteriologiese relevansie van die amp van die regeerder vir politieke teorie. Vir die kontemporêre Christen-samelewing, wat deur sekularisme gefragmenteer is, word beide ’n bewustheid en ’n dringendheid na vore gebring betreffende die verskriklike gevolge wat die resultaat is van ’n politieke en samelewingsbedeling waarin God se Wil ontken word.

Downloads

Published

2007-06-29

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Samuel Rutherford and the Soteriological Implications of the Office of Magistracy in the Covenanted Christian Community. (2007). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 43(3 - 4), 31-50. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/127

Most read articles by the same author(s)

<< < 1 2 3 > >>