In Search of a “New Morality” for South African Education

Part II The Effectuation of Values and Thoughts on “Being Human”

Authors

  • P. G. Schoeman, Prof.

Abstract

Hierdie is die tweede in ’n reeks artikels waarin beoog word om die moontlikhede van morele heropbou deur middel van opvoeding vir Suid-Afrika te ondersoek. In hierdie opvolgstudie tot vorige navorsing betreffende die fundamentele spanning wat bestaan op die terrein van waardes en “morele” opvoeding tussen fundamentalisme en relativisme, word die tweeledige struktuur van waardes, sowel as ander sake rakende hulle implementering ondersoek, waarna gepoog word om, ter ondersteuning van ons standpunt betreffende die aard van waardes en hulle positivering in praktiese lewensomstandighede, ’n funksionele antropologiese model op die tafel te plaas.

Published

2006-12-22

How to Cite

Schoeman, P. G. (2006). In Search of a “New Morality” for South African Education: Part II The Effectuation of Values and Thoughts on “Being Human”. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 42(4), 1-22. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/80

Issue

Section

Artikels | Articles