The Engaged University

Authors

  • L. O. K. de Lange

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die maniere waarop ‘n universiteit betrokke kan wees by sy omgewing. Hierdie omgewing word hoofsaaklik gevorm deur regeringsorganisasies, besigheid, industrie, en sosiale gemeenskappe. Die noodsaaklikheid vir groter betrokkenheid by gemeenskappe word beïnvloed deur die behoefte aan ontwikkeling, die skep van welvaart en die oplossing van tegnologiese probleme.
In hierdie artikel wys die skrywer op die invloed van die kennisekonomie, globalisering en die sogenaamde korporatiewe universiteit op die wyse waarop die universiteit by sy omgewing betrokke kan wees.

Published

2003-01-31

How to Cite

de Lange, L. O. K. (2003). The Engaged University. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 39(3 - 4), 191-208. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/22

Issue

Section

Artikels | Articles