A Contribution from Theological Ethics to the Search for a Professional Ethic in Research
Abstract
In hierdie artikel word aangetoon hoedat teologiese etiek ’n bydrae kan lewer tot die vaslegging van ’n professionele etiek wat deur navorsers gebruik kan word. Twee besigheidsgevallestudies en ’n oorsig oor die uitdagings en gevare van blinde kommersialisering van navorsing word gebruik om riglyne vir ’n professionele etiek aan te toon. Hoewel teologiese literatuur gebrekkig is as dit by onderwerpe soos professionele etiek en gedrag kom, bestaan daar tog (teologiese) bronne wat gebruik kan word om die debat te stimuleer of vanuit die teologiese etiek te beoordeel en toepaslik gemaak kan word. Die artikel lê deurgaans klem op die belangrike bydrae wat teologiese etiek as die beoordeling van etiese dilemmas vanuit ’n Bybelse perspektief tot die debat oor professionele etiek in navorsing kan lewer.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.