In Search of a “New Morality” for South African Education Part III
The Central Role of Values in Education: Activating the Normative Spheres of Human Experience
Abstract
Hierdie is die derde in ’n reeks artikels waarin die moontlikhede van morele heropbou deur middel van opvoeding vir Suid-Afrika ondersoek word. In hierdie opvolgstudie tot ons vorige navorsing betreffende (1) die fundamentele spanning wat bestaan op die terrein van waardes en morele opvoeding tussen fundamentalisme en relativisme, asook (2) ’n funksionele antropologiese model wat ons standpunt betreffende die relatief konstante aard van waardes en hulle positivering in praktiese lewensomstandighede kan ondersteun, word die dieper betekenis van opvoeding as norm-georiënteerde onderneming aan die orde gestel.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.