Public theology: seeking principles for a Reformed epistemology

Authors

  • Johan Janse van Rensburg Research Fellow, Faculty of Theology and Religion, University of the Free State

Keywords:

Epistemology, reformed, Bible, principles, interreligions, integrity

Abstract

Die belangstelling in publieke teologie het merkbaar toegeneem. Ongelukkig is daar opponerende menings oor die prinsipiële besinning en praktiese toepassing van beginsels. Die keuse van ? epistemologie vir publieke teologie is waarskynlik verantwoordelik vir die groot verskil in benadering en toepassing. Die artikel ondersoek twee moontlike epistemologieë, naamlik postmodernisme en ? Reformatoriese teologie. Verskeie komplikasies in die prinsipiële besinning oor die aard en toepassing van publieke teologie word bespreek in ? poging om sekere beginsels vir ? epistemologie te identifiseer. Die artikel bespreek redes vir ? Reformatoriese teologie as epistemologie, maar waarsku ook teen ? ongeregverdigde hantering van dogmas om die diskoerse te vertroebel.

Published

2024-01-15

How to Cite

Janse van Rensburg, J. (2024). Public theology: seeking principles for a Reformed epistemology. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 59(3&4), 49 - 67. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/975