Three Broad Approaches to the Study of Religious Communication

Authors

  • C. J. S. Lombaard, Dr.
  • J. D. Froneman, Prof.

Abstract

In hierdie artikel word drie moontlike hermeneutiese verwysingsraamwerke vir die bestudering van die Religieuse Kommunikasiekunde aangedui. Onderskeidelik kan hierdie verwysingsraamwerke benoem word as ’n neutrale benadering, ’n konfessionele benadering, en ’n kritiesperspektiwiese benadering tot die studie van die Religieuse Kommunikasiekunde. Elk van hierdie benaderings word kortliks omskryf, met die waarde van elk wat krities oorweeg word.

Downloads

Published

2006-06-30

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Three Broad Approaches to the Study of Religious Communication. (2006). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 42(3), 151-158. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/79

Most read articles by the same author(s)