Luther, Milton and Parrhêsia: the Reformed roots of free speech

Authors

  • Louise Mabille North-West University, South Africa

Abstract

Die artikel volg die verband tussen die Hervorming en die ontwikkeling van die moderne begrip van vryheid van spraak. Anders as wat graag aanvaar word, is hierdie reg nie ?n fondasionele waarheid sub specie aeternitatis nie, maar is gekoppel aan ?n bepaalde subjeksbegrip en afhangend van die ontwikkeling van die persoonlike gewete. Daar word gedemonstreer dat die huidige opvatting van die begrip afhanklik is van die antieke begrip van parrhêsia. Lg. verwys na die wyse waarop waarheid deur ?n persoon van mindere mag teenoor ?n gesagsfiguur gespreek word. Paulus en Luther is deurslaggewende voorbeelde, en daar word aangevoer dat John Milton se klassieke verdediging van spraakvryheid in die Areopagithica as ?n voortsetting van die Lutheraanse posisie beskou kan word.

Published

2019-07-25

How to Cite

Mabille, L. (2019). Luther, Milton and Parrhêsia: the Reformed roots of free speech. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 55(1&2), 25-43. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/453

Issue

Section

Artikels | Articles