Gratitude in teacher leadership
Abstract
Die artikel lewer op teoretiese vlak ? bydrae tot die debat rondom die rol van dankbaarheid in die bevordering van leierskapsgehalte. Onderwyserleierskap word gebruik om te demonstreer dat dankbaarheid in leierskap ? omvattende respons van Christenleiers verg met betrekking tot die funksies wat leiers vervul. Hierdie funksies is afgelei van die leierskapsmodel van Van Niekerk (1995) wat as die teoretiese raamwerk vir die bespreking dien.
This article contributes on a theoretical level to the debate on the role of gratitude in enhancing leadership. Teacher leadership is used to demonstrate that gratitude in leadership entails Christian leaders showing an all-encompassing response to the functions that leaders need to perform. These functions are derived from the leadership model of Van Niekerk (1995) that serves as the theoretical framework for the discussion.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.