Conceptualising knowledge management in higher education

Authors

  • Deseré Kokt Central University of Technology, South Africa

Abstract

Die reuse vooruitgang in rekenaar- en kommunikasietegnologie het ? nuwe betekenis aan die beskikbaarheid van kennis gegee. Dit het die lewens van die moderne mens onomkeerbaar verander en die kennis-eeu ingelyf. Die geïndustraliseerde wêreld van die 1900s sou nooit die impak van kennis op die funksionering van organisasies in die 21ste eeu kon voorspel nie. Organisasies, insluitend universiteite, is soms nie ten volle toegerus om die eise en die uitdagings van die kennis-eeu te bowe te kom nie. Universiteite vervul ? sleutelrol in die skepping, kodifisering en verspreiding van kennis, wat beteken dat kennisbestuur ? integrale deel van hulle strategieë behoort te wees. Die artikel stel ? raamwerk voor vir die konseptualisering van kennisbestuur binne hoëronderwys, wat as vertrekpunt kan dien vir die implementering van ? kennisbestuurstelsel.

Downloads

Published

2010-12-17

Issue

Section

Artikels | Articles

How to Cite

Conceptualising knowledge management in higher education. (2010). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 46(3 - 4), 91-101. https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/222

Most read articles by the same author(s)