Voorbereidende Lewensopvoeding in die Huisgesin
[Uit: Riglyne, Jaargang 2, nommer 1 Maart 1971 (pp.1-4).]
Abstract
So ongemerk word ons samelewing deur ’n toenemende swaarmoedigheid bekruip, en in die stryd om die eerherstel van ons Christelike lewenstyl, verneem ons telkens ’n beroep op die huisgesin: die hervormingswerk moet dáár begin!
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.