The Missionary Objective of Conversion, the Missiological Outcome thereof, and the Academic Aim of Religion Studies: Finding a Place for all of These in the Training of Teachers and Missionaries

Authors

  • S. J. P. K. Riekert, Prof.

Abstract

Sendingwerk word soms geag nie tuis te hoort binne ’n konstitusionele leefwyse, waar godsdiensvryheid gewaarborg word nie. In hierdie opsig word die propagering van bekering as ’n voorvereiste om ’n Christen te kan word, gesien as in botsing te wees met die idee van godsdiensvryheid. ’n Nadere ondersoek van die konstitusie van Suid-Afrika en die Nasionale beleidsdokument oor godsdiens en onderwys bevestig die outeur se oortuiging dat niks die Christelike belydenis verhinder nie, bekering die enigste manier is waarop ’n persoon ’n Christen kan word en dat niks die propagering daarvan in die weg staan nie. Daar is, nogtans, beperkinge op die wyse waarop dit gepropageer en toegepas mag word.

Published

2009-05-29

How to Cite

Riekert, S. J. P. K. (2009). The Missionary Objective of Conversion, the Missiological Outcome thereof, and the Academic Aim of Religion Studies: Finding a Place for all of These in the Training of Teachers and Missionaries. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, (1), 101-116. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/198

Issue

Section

Artikels | Articles