Meaning and Process of Conversion in the Encounter between Christianity and People of other Faiths as Reflected in Acts 13
Abstract
Die bevestiging dat Christelike sending onderskeidend verbaal (kerugmaties) van aard is, in die sin dat geloof uit die gehoor is en gehoor uit die evangelieprediking voortkom, word deur hierdie artikel versterk, maar terselfdertyd nie so dat dit ten koste van dade en diensbaarheid geskied nie. Maar bekering vind plaas by die aanhoor van die evangelie, en dan ook verder deur die getuienis van die toekoms, naamlik deurdat die roeping om ’n geheiligde lewe te lei, wat deur bekering voorafgegaan word, bevestig word. Dit stel ’n gebalanseerde siening van bekering daar, eerder as ’n ‘piëtistiese’ of slegs ‘sosiale’ evangeliese verstaan daarvan.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.