Which Conversion and Whose Conversion?

Authors

  • Abraham van de Beek, Prof. Free University of Amsterdam, Netherlands

Abstract

Die indringende vraag wat deur hierdie artikel gevra word is wie werklik tot bekering moet kom en waartoe die bekering moet lei. Verskeie pogings om bekering en die sendingaktiwiteit van die kerk,  soos byvoorbeeld die missio Dei en die koninkryksperspektief te beskryf, word ondersoek. Bekering moet egter altyd bekering na Jesus Christus die Opgestane, maar ook juis gekruisigde Here wees en doop moet altyd doop in sy dood wees. Dit is die kerk self wat allereers tot bekering moet kom deur mag en heerskappy prys te gee en die lewe in Jesus self te vind.

Published

2009-05-29

How to Cite

van de Beek, A. (2009). Which Conversion and Whose Conversion?. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, (1), 1-14. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/191

Issue

Section

Artikels | Articles