In Search of a “New Morality” for South African Education Part V
Holding an Office and the Prerogative to Introduce and Advocate values to the Normatively Immature
Abstract
In hierdie artikel word na sake soos die volgende gekyk: Besit iemand die prerogatief en gesag om norme aan ander persone voor te skryf? Besit bepaalde gesagsinsansies wettige opgawes met betrekking tot die opvoeding van normatief onvolwasse persone? En, indien wel, op watter beginselgronde? Of is almal vry om te doen soos hulle wil? Met hierdie spanning tussen vryheid en gesag in gedagte, word ’n moontlike alternatief voorgestel. In die lig hiervan word die vraag betreffende die bekendstelling, aanbeveling en voorskrywing van norme aan normatief onvolwasse persone deur gesagsdraers in die ouerhuis, skool, kerk en staat kortliks toegelig.
Published
How to Cite
Issue
Section
In Terms of the provisions in the Copyright Act, 98 of 1987, as amended, the copyright of author(s) in regard to articles submitted to and published in the Journal for Christian Scholarship is protected. The Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) posesses the vested rights (copyright) in regard to published issues of the journal.
Die outeursreg (kopiereg) van outers ten opsigte van voorgelegde artikels aan en gepubliseerde artikels in die Tydskrif vir Christelike Wetenskap word beskerm, ingevolge die bepalings van die Wet op Outeursreg, 98 van 1987, soos gewysig. Die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) beskik oor die gevestigde regte (outeursreg) ten opsigte van gepubliseerde uitgawes van die tydskrif.