Die bedienaar van die Woord in twee kerkordes in die Dordtse tradisie

Authors

  • Piet Strauss University of the Free State, South Africa

Abstract

Dit is ’n aanvaarbare standpunt in die gereformeerde kerkeg dat die bedienaar van die Woord die verantwoordelikheid aanvaar om die Woord in die gemeente of kerk te verduidelik en te proklameer. So ’n persoon kan hierdie amp alleen beklee as hy of sy aan die vereistes voldoen. Die verkondiging van die Woord moet die oortuiging stimuleer dat Christus as die Hoof die kerk deur sy Woord regeer.

An accepted viewpoint in a Reformed church polity is that the minister of the Word should accept the responsibility in the congregation or church to explain and proclaim the Gospel. In order to be accepted in this office, such a person should meet the needed requirements. The usage of Scripture in the church, however, also should lead to this institution being governed by the Word. Jesus Christ as the Head of the church governs the church through His Word.

Published

2013-12-20

How to Cite

Strauss, P. (2013). Die bedienaar van die Woord in twee kerkordes in die Dordtse tradisie. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 49(4), 295-308. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/335

Issue

Section

Artikels | Articles