Waiver Policy | Afhanklikheidsbeleid

Ingevolge ooreenkoms tussen die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) en die Akademie Reformatoriese Onderwys en Studies (AROS) sal aan opkomende outeurs van artikels tot die Tydskrif vir Christelike Wetenskap jaarlikse opleiding in skryfkuns gebied kan word. AROS beskik oor 'n pakket wat opleiding in skryfskoling bevat. Voornoemde outers kan met óf die VCHO óf AROS skakel vir opleiding. Voorkeur sal aan groepsopleiding gegee word. Tel nrs: VCHO 051 525 2341;  AROS: 012 332 3227

In terms of the agreement between the Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys (VCHO) and the Akademie Reformatoriese Onderwys en Studies (AROS) annual training can be given to proponent authors of articles to the Journal for Christian Scholarship. AROS provides for a training course which is aimed at the art of writing. Proponent authors can contact the VCHO or AROS for such training. Preference will be given to the group training. Tel nos: VCHO: 051 525 2341; AROS: 012 332 3227.