TY - JOUR AU - Lategan, Laetus O. K. PY - 2019/01/14 Y2 - 2024/03/29 TI - An ethic of meaningful closeness: The church’s contribution to building ethical relations within healthcare JF - Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship JA - TCW/JCS VL - 54 IS - 4 SE - DO - UR - https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/438 SP - 181-197 AB -
? Etiek van betekenisvolle nabyheid: Die kerk se bydrae tot die bou van verhoudings in gesondheidsorg
Siekte en lyding is unieke menslike ervarings. Die professionele omgang met pasiënte is gerig op die bou van verhoudings. Die doel van die bou van verhoudings is om ? nuwe identiteit vir pasiënte te verseker. Hierdie studie bevorder die argument dat versorging veel meer is as om net die lyding en siekte van die pasiënt te hanteer. Dit het ook ? invloed op die gesondheidsorgwerker, gesondheidsorgadministrateur en bestuurder, die familie en die gemeenskap.

Die vertrekpunt is hoe so ? verhouding met die pasiënt ontwikkel kan word in die lig van die kompleksiteit van die versorgingsomgewing en behoeftes? ? Raamwerk, ? etiek van betekenisvolle teenwoordigheid, word as perspektief aangebied vanwaar verhoudings met die pasiënte gebou kan word. Die doel van die raamwerk is om die bou van verhoudings met die pasiënte te bevorder. Die artikel betoog verder die belangrike rol wat die kerk as ? gemeenskap van gelowiges, heiligheid en geloof in die ontwikkeling van so ? raamwerk kan speel.

Die raamwerk is gebaseer op die beginsels van barmhartigheid, herstel van verhoudings, nuwe betekenis vir uitdagings en die ervaring van die teenwoordigheid van God. Hierdie beginsels vind neerslag in ? etiek van sorg as die basis om genesing en betekenis na die pasiënt te bring.

Illness and suffering are unique human experiences. Dealing professionally with patients is all about relationship building. The aim of relationship building is to secure a new identity for the patient. This study presents the argument that caring should be much more than merely dealing with the illness and suffering of the patient. It also impacts on the healthcare practitioner, the healthcare administrator and the manager, the family and the community.

The emerging question is how can such a relationship be developed with the patient given the complexity of the caring environments and needs? A framework, an ethic of meaningful closeness, is presented as a perspective from which caring relationships can be developed. The aim of this framework is to guide the building of caring relationships with patients. The paper further advocates the important role that the church, as a community of faith, holiness and believers, can play in developing such a framework.
ER -