TY - JOUR AU - van der Walt, J. L. AU - Wolhuter, C. C. PY - 2017/12/01 Y2 - 2024/03/29 TI - Die neo-Liberale Ekonomiese Revolusie en die onderwys: Die gevaar van ontologiese reduksie JF - Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship JA - TCW/JCS VL - 53 IS - 2 SE - DO - UR - https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/426 SP - 281-280 AB - <p>Die neo-liberalisme, ook bekend as hedendaagse vryemarkkapitalisme, het homself sedert die 1970’s tuisgemaak in die mentaliteit van die meeste mense, insluitend dié van leiers van samelewingsinstellings en van regeringspersone. As denkwyse of mentaliteit het dit alle fasette van die hedendaagse lewe deursuur, onder meer die onderwys. Hierdie artikel gee ? oorsig van die uitwerking daarvan op regerings, die ekonomie, welsyn, sieninge van die mens en die samelewing en brei dan uit op hoe dit veral die onderwys raak, met besondere verwysing na hoër onderwys in Suid-Afrika as konkrete voorbeeld. Die ondersoek bevestig die aanspraak dat die neo-liberalisme gelei het tot ? reduksionistiese werklikheids- en mensbeeld en dus van opvoeding en onderwys. Die neo-liberalistiese sienswyse slaag nie daarin om die oorvloed in die skepping en die noodsaaklikheid van opvoeding in die volste sin van die woord in ag te neem nie.</p><p><strong>The neo-liberal economic revolution and education: the threat of ontological reduction</strong><br>Neo-liberalism, also known as modern free market capitalism, has since the 1970s insinuated itself in the minds and hearts of most people, including leaders of organisations and members of&nbsp; government. The neo-liberal mentality has affected all walks of life, including education. This article gives an overview of its effects on government, economics, welfare, views of the human being and society, and then enters into a discussion of how it has affected education in all respects, with special emphasis on higher education in South Africa as a concrete example. The investigation confirms the theoretical claim that neo-liberalism has led to a reductionist view of reality, of the human being and hence of education. The neo-liberalist view fails to recognise the bountiful character of creation and the need to educate young people in the most encompassing sense of the word.</p> ER -