TY - JOUR AU - Pont, A. D. PY - 2010/09/30 Y2 - 2024/03/29 TI - Calvyn oor die Kerk as Moeder JF - Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship JA - TCW/JCS VL - 0 IS - 0 SE - DO - UR - https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/248 SP - 139-148 AB - <p>In Boek IV van die Institusie van die Christelike godsdiens handel Calvyn oor: “Die uiterlike hulp- en ondersteuningsmiddels waardeur God ons tot die gemeenskap met Christus uitnooi en ons daarin hou.” Hierdie heldere onderskeiding wat Calvyn maak tussen die onsigbare kerk van die Geloofsbelydenis wat ons nie kan sien nie en die sigbare kerk met sy duidelike onderskeidingstekens, word soms in die kerklike debat nie genoeg waardeer nie. Juis oor hierdie saak is daar in die laaste paar jaar weer ? debat in die Ned. Hervormde Kerk van Afrika gaande en dan veral oor die vraag van deelname aan die Engels-Amerikaans-bepaalde ‘ekumene’. Hier word ? paar argumente na vore gebring waarom dit tog volkome verantwoord is om die sigbare kerk as moeder van die gelowiges te sien selfs wanneer so ? kerk die Afrikaner-gelowige se taal, kultuur en verstaan van die Woord van God respekteer en handhaaf. Die teologiese vraag wat hier ook ? rol speel naamlik of Christus die Verlosser uit die sonde is of primêr die Bevryder uit die maatskaplikpolitieke nood, word hier slegs genoem, maar nie uitvoerig behandel nie.</p> ER -